Maroela-onderhoude

Maroela Media

Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.

  • 11 minutes 43 seconds
    ‘Mia’ breek nuwelingmusikant Wiesner se hart
    “Dis eintlik snaaks, want die liedjie se naam is geïnspireer deur Ɖ hond in Stellenbosch, maar die liedjie gaan eintlik oor Ɖ ou wie se verhouding nie uitgewerk het nie.” Maroela Media
    8 November 2024, 11:23 am
  • 1 minute 25 seconds
    ‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad op
    So baie woorde, so min sinvolle gebeurtenisse. Maroela Media
    8 November 2024, 8:51 am
  • 10 minutes 16 seconds
    SĂł reageer Amerikaners op verkiesingsuitslag
    Lede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers in Michigan sĂȘ daar heers ’n gevoel van dringendheid en groot verantwoordelikheid binne die Republikeinse party nĂĄ Donald Trump se weghol-oorwinning. Maroela Media
    7 November 2024, 1:44 pm
  • 13 minutes 30 seconds
    Stefan Jansen se musiekhart klop vir Afrikaans
    “Ek wil Afrikaans neem na plekke waar dit nog nie was nie. Daar is baie Nederlanders wat in die Afrikaanse kultuur belangstel.” Maroela Media
    4 November 2024, 12:07 pm
  • 12 minutes 3 seconds
    ‘God het my laat stil word vir Ɖ ruk’; vrou deel kankergetuienis
    “Ek het al baie mense om my gehad wat kanker gehad het. Jy besef nie eintlik waardeur hulle gegaan het totdat jy self daardie pad stap nie.” Maroela Media
    1 November 2024, 7:14 am
  • 10 minutes 41 seconds
    Len Muller lewer ode aan gesin
    Sy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels. Maroela Media
    28 October 2024, 9:36 am
  • 10 minutes 49 seconds
    Braaisakkie beĂŻndruk by sakekompetisie
    Die boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesĂȘ het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geĂŻnspireer. Maroela Media
    24 October 2024, 10:51 am
  • 16 minutes 49 seconds
    Manipulasie laat jou in eie oordeel twyfel
    Ɖ Manipuleerder is werklik Ɖ wolf in skaapsklere. Maroela Media
    22 October 2024, 11:29 am
  • 8 minutes 17 seconds
    Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit
    In die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat Ɖ sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou Ɖ koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud. Maroela Media
    18 October 2024, 4:02 pm
  • 6 minutes 59 seconds
    Texas wink vir Tuks Camerata
    “Ek dink die sukses van Tuks Camerata lĂȘ in die studente wat regtig daar wil wees omdat hulle lief is vir musiek.” Maroela Media
    18 October 2024, 7:04 am
  • 18 minutes 13 seconds
    ‘Fisieke brutaliteit eskaleer gou’
    Berekende woedeuitbarstings is ook Ɖ vorm van brutaliteit en is uiters vreesaanjaend en effektief. Maroela Media
    16 October 2024, 11:19 am
  • More Episodes? Get the App
© MoonFM 2024. All rights reserved.