VivA Afrikaans-joernaal

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.

  • 3 minutes 23 seconds
    Mag ek "hul" as 'n persoonlike voornaamwoord gebruik?
    In hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem. Taalonderrig Klaskamerhulpmiddels · VivA se webwerf
    1 March 2023, 7:09 am
  • 3 minutes 44 seconds
    “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)
    Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I) · VivA se webwerf
    22 June 2022, 9:51 am
  • 4 minutes 14 seconds
    Die peetkind wat in die wyk lĂȘ
    Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lĂȘ · VivA se webwerf
    22 June 2022, 9:48 am
  • 5 minutes 12 seconds
    Athlone
    Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Athlone · VivA se webwerf
    22 June 2022, 9:44 am
  • 4 minutes 44 seconds
    Oor -krasieë en kloake
    Die -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Oor -krasieë en kloake · VivA se webwerf
    22 June 2022, 7:50 am
  • 4 minutes 26 seconds
    Daai liederlike loef ...
    Sophia Kapp verklaar wat "'iemand die loef afsteek" werklik beteken?
    Voorgelees deur Karen Loots. Daai liederlike loef ... · VivA se webwerf
    22 June 2022, 7:45 am
  • 6 minutes 10 seconds
    Op megafter se spoor
    Wat is 'n megafter? Jana Luther spoor die leksikografie van ''megafter'' na.
    Voorgelees deur Karen Loots. Op megafter se spoor · VivA se webwerf
    22 June 2022, 7:39 am
  • 4 minutes 52 seconds
    'n Ode aan die moeder
    Die moeder is die bron, die oorsprong, die broeiplek, die ontluikplek. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. 'n Ode aan die moeder · VivA se webwerf
    3 June 2022, 9:24 am
  • 4 minutes 11 seconds
    Woorde wek, maar voorbeelde trek
    Dit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Woorde wek, maar voorbeelde trek · VivA se webwerf
    3 June 2022, 9:21 am
  • 7 minutes 58 seconds
    “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre
    Woorde wat geweld aanwakker, toelaat en toesmeer. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre · VivA se webwerf
    3 June 2022, 9:19 am
  • 7 minutes 1 second
    Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert
    Hoe kan 'n ding wat in Amerikaanse boelieballet ses punte werd is sommer in 'n Afrikaanse teks 'n drie word? (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert · VivA se webwerf
    3 June 2022, 9:16 am
  • More Episodes? Get the App
© MoonFM 2024. All rights reserved.