RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

  • 18 minutes 50 seconds
    Kenners antwoord luisteraarsvrae
    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
    17 May 2024, 4:07 pm
  • 6 minutes 7 seconds
    Checkers Sixty60 het groot planne vir groter produkte
    Neil Schreuder, hoof van strategie en innovasie by die Shoprite-groep gesels oor Checkers Sixty60 se planne vir groter produkte. Volg RSG Geldsake op Twitter
    17 May 2024, 4:06 pm
  • 8 minutes 53 seconds
    Rolex sĂŞ sy tyd in Suid-Afrika is verby
    Adriaan Rootman, stigter en eienaar van Luxury Time gesels oor Rolex wat sy kantoor in Suid-Afrika sluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
    17 May 2024, 4:06 pm
  • 12 minutes 41 seconds
    Goud, gouer, goudste
    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, die goudprys, en Napers se nuwe baas. Volg RSG Geldsake op Twitter
    17 May 2024, 4:06 pm
  • 49 minutes 35 seconds
    RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17de Mei 2024
    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
    17 May 2024, 4:05 pm
  • 7 minutes 45 seconds
    Suppple noteer op Luxemburg
    Charl Brand, senior vennoot by Harney Westwood en Riegels gesels oor Suppple se notering. Volg RSG Geldsake op Twitter
    16 May 2024, 4:17 pm
  • 9 minutes 15 seconds
    Die gasbedryf het groot potensiaal, maar staar ’n tekort in die gesig
    Jaco Human, uitvoerende hoof van IGUA-SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
    16 May 2024, 4:16 pm
  • 5 minutes 20 seconds
    Discovery Invest stel SA se eerste bitcoin-fonds bekend
    Estee Sevenster, senior aktuaris by Discovery Invest gesels hulle bitcoin-fonds. Volg RSG Geldsake op Twitter
    16 May 2024, 4:16 pm
  • 7 minutes 19 seconds
    Stellantis wil 50 000 bakkies per jaar by sy nuwe aanleg by Kouga bou
    Charl Timms, kommersiële direkteur van Stellantis Suid-Afrika gesels oor hulle nuwe aanleg. Volg RSG Geldsake op Twitter
    16 May 2024, 4:15 pm
  • 7 minutes 32 seconds
    Afrimat slaan munt uit “bankrot” myne
    Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
    16 May 2024, 4:12 pm
  • 8 minutes 47 seconds
    Die NGV-wet is deur die president geteken, maar dit is nog nie in werking gestel nie
    Prof Pierre de Vos, grondwetkenner en voorsitter van die Claude Leon-stigting by die Universiteit van Kaapstad (UCT) gesels oor die grondwetlikheid van die NGV. Volg RSG Geldsake op Twitter
    16 May 2024, 4:11 pm
  • More Episodes? Get the App
© MoonFM 2024. All rights reserved.