• 4 minutes 59 seconds
    R1E4: Dis nie wat jy dink nie...
    Jong, dinge in die lewe is nie altyd wat jy dink dit is nie. Vandag hoor julle meer oor waterbeperkings, hoofligte en spoke.
    2 November 2018, 1:06 pm
  • 10 minutes 51 seconds
    R1E3: Die verhaal van die goggas
    Ek was in 'n dam. Ek moes uit. Ek wou nie. Ek het. Vind uit hoe.
    18 August 2018, 1:54 pm
  • 25 minutes 31 seconds
    R1E2: Wanneer dinge warm raak...
    Ek klink altyd asof my neus toe is. Ons vakansie in Praag was koud (en warm). Tyd om skofte te verander.
    10 August 2018, 9:09 am
  • 12 minutes 56 seconds
    R1E1: Hoe loop 'n mens nou weer?
    <> In Reeks Een deel ek (ten koste van myself) snaakse en skandalige gebeurtenisse waarvan ten minste helfte my skuld was en die ander helfte nie nie my skuld was nie.
    8 August 2018, 4:07 pm
  • More Episodes? Get the App